1 Corinthians 15:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alle vlees is nie dieselfde vlees nie, maar daar is een soort vlees van mense, 'n ander vlees van diere, 'n ander van visse en 'n ander van voëls. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En net soos daar verskillende soorte saad en plante is, so is daar ook verskillende soorte vleis — dié van mense en diere en voëls en visse is almal verskillend. |
| Afrikaans 1933/1953 | Alle vlees is nie dieselfde vlees nie, maar die vlees van mense is anders as die vlees van vee, en die van visse anders as die van voëls. |
| Afrikaans 1983 | Die vleis van lewende wesens is nie alles eenders nie. Daar is verskil tussen die vleis van mense, van diere, van voëls en van visse. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nie alle lewende wesens is eenders nie. Daar is een fisiese vorm vir mense, 'n ander vir diere, 'n ander vir voëls, en nog 'n ander vir visse. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die plante of liggame lyk nie dieselfde nie. Daar is liggame van mense, liggame van diere, van voëls, en van visse. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die diere en mense verskil net so. ’n Mens is mos anders gebou as ’n dier of ’n vis. |