1 Corinthians 15:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar iemand sal sê: Hoe word die dooies opgewek? en met watter liggaam kom hulle?
Afrikaans (NLV) 2011 Nou kan iemand vra: “Hoe sal die dooies wees wanneer hulle opgewek word? Watter soort liggame sal hulle hê?”
Afrikaans 1933/1953 Maar iemand sal sê: Hoe word die dode opgewek, en met hoedanige liggaam kom hulle?
Afrikaans 1983 Maar iemand kan vra: Hoe word die dooies opgewek? Watter soort liggaam sal hulle hê?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Iemand sal egter kan vra: “Hoe word die dooies opgewek, en met watter soort liggaam verskyn hulle?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party mense vra: “Hoe sal dit wees wanneer die mense wat dood is, weer lewe? Hoe sal hulle liggame lyk?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand onder julle wonder dalk: “Hoe op aarde kan iemand wat dood is weer lewendig word en hoe sal sy liggaam daarna lyk?”