1 Corinthians 15:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie mislei word nie: slegte boodskappe bederf goeie maniere. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie toelaat dat mense wat sulke dinge sê, julle vir die gek hou nie, want “slegte geselskap bederf goeie gewoontes”. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes. |
| Afrikaans 1983 | Moet julle nie langer laat mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat julle nie mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie verkeerd dink nie. Julle moet onthou wat die spreekwoord sê: As jy verkeerde maats het, dan word jy 'n slegte mens. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie julle met ’n slap riem laat vang deur mense wat so praat nie. Onthou, as jy heeltyd na sulke mense luister, begin jy dit later self glo. |