1 Corinthians 15:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En waarom staan ons elke uur in gevaar? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En waarom sal ons ons lewens uur na uur in gevaar stel? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom is ons ook elke uur in gevaar? |
| Afrikaans 1983 | En ons ook, waarom stel ons ons dan van uur tot uur aan lewensgevaar bloot? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En waarom stel ons ons van uur tot uur in gevaar? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ook, as die mense wat dood is, nie weer sal lewe nie, hoekom doen ons elke dag vir God dinge waaroor ander mense ons wil doodmaak? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dieselfde geld vir ons: Hoekom leef ons as Christene swaar as ons nie oortuig is dat daar so iets soos ’n opstanding uit die dood is nie? |