1 Corinthians 15:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die laaste vyand wat vernietig sal word, is die dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die laaste van hierdie vyande wat vernietig moet word, is die dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood. |
| Afrikaans 1983 | Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die laaste vyand wat vernietig moet word, is die dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die laaste vyand wat oorbly, is die dood. Maar Christus sal die dood ook oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nie een vyand sal wegkom nie; ook die dood se mag sal heeltemal gebreek word. |