1 Corinthians 15:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want soos almal in Adam sterwe, so sal almal ook in Christus lewend gemaak word.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal van ons sterf omdat ons almal aan Adam, die eerste mens, verbonde is. Net so sal almal wat aan Christus, die ander mens, verbonde is, weer lewendig gemaak word.
Afrikaans 1933/1953 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
Afrikaans 1983 Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want soos almal deur Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons is almal die nageslag van Adam, daarom sterf ons almal. Maar ons behoort ook aan Christus, en daarom sal God ons ook almal weer laat lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat ons mense soos Adam is, het die dood deel van ons elkeen se bestaan geword, net soos dit deel van sy bestaan was. Net so, deur Christus se mense te wees sal elkeen lewendig gemaak word soos Hy.