1 Corinthians 15:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan het ook die wat in Christus ontslaap het, omgekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In daardie geval is ook dié wat in Christus gesterf het, verlore! |
| Afrikaans 1933/1953 | dan is ook die wat in Christus ontslaap het, verlore. |
| Afrikaans 1983 | Dan is ook dié wat in Christus gesterf het, verlore. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan is ook diegene wat in Christus ontslaap het, verlore. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan het die mense wat aan Christus behoort het en gesterf het, verlore gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan help dit niks meer dat julle sê julle glo nie. Dan is nie net ons nie, maar ook al die ander Christene wat al dood is, sonder enige hoop totaal verlore. |