1 Corinthians 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof tevergeefs; julle is nog in julle sondes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof waardeloos en is julle nog vasgevang in julle sondes. |
| Afrikaans 1933/1953 | en as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, dan is julle nog in julle sondes; |
| Afrikaans 1983 | En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof vergeefs, en is julle steeds in julle sondes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as God nie vir Christus weer laat lewe het nie, dan beteken julle geloof niks, dan is julle nog nie vry van julle sondes nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En as God Hom nie lewendig gemaak het nie, is julle nog maar net soos julle altyd was, van kop tot tone in die sonde. |