1 Corinthians 15:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as die dode nie opstaan nie, dan is Christus nie opgewek nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sê weer, as die dooies nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie.
Afrikaans 1933/1953 Want as die dode nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie;
Afrikaans 1983 As die dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want as dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek sê dit weer: As die mense wat gesterf het, nie weer sal lewe nie, dan het God ook nie vir Christus weer laat lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As God nie mense lewendig gaan maak nie, geld dieselfde mos vir Jesus - dan is Hy mos ook nie lewendig gemaak nie.