1 Corinthians 15:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus nie opgewek nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As daar werklik geen opstanding uit die dood is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie. |
| Afrikaans 1983 | As daar geen opstanding van die dooies is nie, beteken dit dat Christus ook nie opgewek is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As daar geen opstanding van dooies is nie, is Christus ook nie opgewek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As die dooie mense nie weer sal lewe nie, dan het God ook nie vir Christus weer laat lewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As God nie iemand wat dood is lewendig kan maak nie, sou Hy ook mos nie vir Jesus lewendig kon maak nie. |