1 Corinthians 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, of dit ek of hulle was, so preek ons, en so het julle geglo.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak ook nie saak wie gepreek het nie. Die belangrike feit is dat dít die Goeie Nuus is wat ons verkondig en wat julle in die geloof aangeneem het.
Afrikaans 1933/1953 Of dit nou ek of hulle is, so preek ons en so het julle geglo.
Afrikaans 1983 In elk geval, of dit ek is of hulle — dit is wat ons verkondig, en dit is wat julle geglo het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, of dit ek of hulle is, dit is wat ons verkondig, en daarvolgens het julle tot geloof gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit maak nie saak wie vir julle preek nie, ek of die ander apostels. Die belangrikste is dat ons almal dieselfde boodskap bring en dat julle dit geglo het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eintlik maak dit nie saak wie die werk doen nie, solank dit net gedoen word. Of dit nou ek is of die ander apostels, ons het dieselfde goeie nuus vir julle kom vertel en julle het dit julle eie gemaak.