1 Corinthians 14:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as die basuin 'n onduidelike klank gee, wie sal hom voorberei vir die geveg?
Afrikaans (NLV) 2011 En as die trompet nie ’n helder klank laat hoor nie, watter soldaat sal vir die geveg gereedmaak?
Afrikaans 1933/1953 Want as die basuin ook 'n onduidelike klank gee, wie sal klaarmaak vir die oorlog?
Afrikaans 1983 En as die beuel 'n onduidelike sein gee, wie sal vir die geveg gereed maak?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As 'n trompet 'n onduidelike klank voortbring, wie sal gereedmaak vir oorlog?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer iemand nie hard en duidelik op die trompet blaas sodat almal dit kan hoor nie, dan sal die soldate nie gereedmaak om oorlog te maak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ’n radio nie op ’n stasie gestel is nie en net ’n gekrap maak, sal jy mos nie kan verstaan wat daar oor die radio gesê word nie.