1 Corinthians 14:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat alles ordentlik en ordelik geskied. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar laat alles in goeie styl en ordelik plaasvind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat alles welvoeglik en ordelik toegaan. |
| Afrikaans 1983 | Alles moet egter gepas en ordelik geskied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat alles egter gepas en ordelik verloop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En julle moet onthou, alles moet só gebeur dat niks deurmekaar is in die gemeente nie, en elke ding moet 'n beurt kry op die regte tyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat julle ook al doen, moet julle met smaak doen sodat alles nie in ’n deurmekaarspul ontaard nie. |