1 Corinthians 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat in 'n onbekende taal spreek, stig homself; maar hy wat profeteer, stig die gemeente op.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat in tale praat, word self geestelik opgebou, maar die persoon wat profeteer, bou die gemeente op.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat in 'n taal spreek, stig homself; maar hy wat profeteer, stig die gemeente.
Afrikaans 1983 Die een wat ongewone tale of klanke gebruik, bou net homself op, maar die een wat profeteer, bou die gemeente op.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die een wat in tale spreek, bou homself op, terwyl die een wat profeteer, die •gemeente opbou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand in tale praat, dan maak hy sy eie geloof sterk. Maar wanneer iemand die boodskap van God bring, dan maak hy die mense van die kerk se geloof sterk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar as iemand in ’n “spesiale taal” in die gemeente praat, beteken dit eintlik net vir homself iets. As iemand God se boodskap vir die gemeente vertel, beteken dit vir die hele gemeente iets. Dit is nou nie dat ek sê julle moenie in spesiale tale praat nie.