1 Corinthians 14:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, broeders, begeer om te profeteer en verbied om nie in tale te spreek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dus, my broers en susters, wees entoesiasties om te profeteer en moenie die spreek in tale teëgaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, broeders, beywer julle om te profeteer en moenie verhinder dat daar in tale gespreek word nie.
Afrikaans 1983 Daarom, my broers, beywer julle om te profeteer en moenie die gebruik van ongewone tale of klanke verhinder nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, my broers, beywer julle om te profeteer, en moenie die spreek in tale belet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My vriende, daarom moet julle aanhou om God se boodskap te bring, maar julle moenie die mense keer wat in tale praat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat ek saamvat: doen alles wat julle kan om vir mense van God se dinge te vertel. As daar ander is wat in spesiale tale wil praat, moet julle nie in hulle pad staan nie.