1 Corinthians 14:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As iemand dink dat hy 'n profeet of geestelik is, laat hom erken dat die dinge wat ek aan julle skryf, die gebooie van die Here is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy daarop aanspraak maak dat jy ’n profeet is of dat jy ’n geestelike mens is, behoort jy te erken dat wat ek skryf, ’n opdrag van die Here is. |
| Afrikaans 1933/1953 | As iemand meen dat hy 'n profeet of 'n geestelike mens is, moet hy erken dat wat ek aan julle skrywe, bevele van die Here is. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat dink dat hy 'n profeet is of 'n ander gawe van die Gees besit, moet erken dat wat ek aan julle skrywe, 'n bevel van die Here is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As enigeen meen dat hy 'n profeet is of dat hy geestelik is, behoort hy die dinge wat ek aan julle skryf, as 'n opdrag van die Here te erken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand 'n profeet of 'n geestelike mens is, dan sal hy weet dat die dinge wat ek vir julle skryf, dinge is wat die Here self sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Persoon wat rondvertel dat hy God se boodskap vir ander kan vertel of dat die Heilige Gees hom lei, behoort ook dadelik te weet dat wat ek hier sê, is hoe die Here wil hê ons moet maak. |