1 Corinthians 14:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as hulle iets wil leer, laat hulle hulle mans by die huis vra, want dit is 'n skande vir vroue om in die gemeente te praat.
Afrikaans (NLV) 2011 As een van hulle ’n vraag wil stel, moet hulle hulle mans tuis daarna vra, want dit pas nie ’n vrou om in die gemeentebyeenkomste te praat nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar as hulle iets wil leer, laat hulle tuis hul eie mans vra, want dit is lelik vir vroue om in die gemeente te spreek.
Afrikaans 1983 As hulle iets te wete wil kom, moet hulle tuis hulle eie mans vra, want dit is lelik vir 'n vrou om in die erediens te praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar as hulle iets wil leer, laat hulle tuis hulle eie mans daaroor uitvra, want dit is 'n skande vir 'n vrou om in die gemeente te praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die vroue iets wil weet, dan moet hulle dit by die huis vir hulle mans vra, want dit is nie mooi wanneer 'n vrou in die kerk praat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is ons gebruik dat elkeen haar man by die huis moet gaan vra as sy iets wil weet. Dit is nie mooi dat die vrou dit sommer in die kerk vir haar man vra en so die erediens deurmekaarkrap nie. Is daar miskien party van julle wat voel dat julle dit nie wil doen nie?