1 Corinthians 14:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat julle vroue in die gemeentes stilbly, want dit is hulle nie toegelaat om te praat nie; maar hulle word beveel om gehoorsaam te wees, soos ook die wet sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vroue moet in julle gemeente-byeenkomste stilbly. Dit pas hulle nie om daar te praat nie. Hulle moet onderdanig wees soos die wet ook sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle vroue moet in die gemeentes swyg; want dit is hulle nie toegelaat om te spreek nie, maar om onderdanig te wees, soos die wet ook sê. |
| Afrikaans 1983 | moet die vrouens ook in julle byeenkomste stilbly, want hulle word nie toegelaat om te praat nie. Hulle moet onderdanig wees, soos die wet ook sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat die vroue in die gemeentes swyg, want hulle word nie toegelaat om te praat nie, maar moet hulleself onderwerp, soos die wet ook sê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle moet dit ook nie by julle doen nie. God wil dit nie hê nie, die vroue moet luister na hulle mans. Die Ou Testament sê dieselfde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroue moet nie praat in gemeentebyeenkomste nie. Die wet van die Here gee vir ons riglyne wat hierdie dinge betref. Daar lees ’n mens dat vroue nie in die byeenkoms moet praat nie, maar dat hulle die gesag van die man daar moet erken. |