1 Corinthians 14:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want God is nie die Skepper van verwarring nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.
Afrikaans (NLV) 2011 God is nie ’n God van wanordelikheid nie, maar van onderlinge harmonie soos dit die geval is in al die gemeentes.
Afrikaans 1933/1953 want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.
Afrikaans 1983 God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike gemeentes
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede. So hoort dit in al die gemeentes van die •heiliges.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want God wil hê dat alles wat julle doen, reg moet wees wanneer julle bymekaarkom, dit moenie deurmekaar wees nie, want God hou van vrede. Vroue praat nie in een van die gemeentes nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy hou daarvan as dinge mooi en op hulle plek gebeur. Sorg dat dit in die gemeente so gaan. Nou wil ek met julle praat oor iets wat oral in die gemeentes gebeur.