1 Corinthians 14:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die profete twee of drie spreek, en laat die ander oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat die profete betref, laat twee of drie aan die woord kom en die ander dan beoordeel wat gesê is.
Afrikaans 1933/1953 Laat twee of drie profete spreek en die ander dit beoordeel.
Afrikaans 1983 Wat die profete betref, twee of drie kan aan die woord kom, en die ander moet beoordeel wat hulle sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat twee of drie profete praat, en die ander dit sorgvuldig beoordeel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer die profete God se boodskap bring, dan moet dit ook net twee of drie profete wees wat praat. Die ander profete moet luister of hulle reg praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twee of drie mense aan wie God sy boodskap gegee het, moet aan die gemeente vertel wat God sê. Die res van die gemeente moet goed luister en versigtig opweeg wat gesê word.