1 Corinthians 14:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek dank my God, ek spreek meer in tale as julle almal.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek dank God dat ek meer in tale praat as julle almal.
Afrikaans 1933/1953 Ek dank my God dat ek meer in tale spreek as julle almal;
Afrikaans 1983 Ek dank God dat ek meer ongewone tale of klanke gebruik as julle almal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek dank God dat ek selfs meer as julle almal in tale spreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê dankie vir God dat ek meer as julle almal in tale praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sê vir God dankie dat ek meer in spesiale tale met Hom praat as julle almal saam. Ek is daarom nie teen die praat van spesiale tale nie.