1 Corinthians 14:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, laat hom wat in 'n onbekende taal spreek, bid dat hy dit kan uitlê.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom moet elkeen wat in tale praat, ook bid vir die gawe van verduideliking.
Afrikaans 1933/1953 Daarom moet hy wat in 'n taal spreek, bid dat hy dit kan uitlê.
Afrikaans 1983 Daarom moet hy wat ongewone tale of klanke gebruik, bid om die gawe om dit te kan uitlê,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom moet die een wat in tale spreek, bid dat hy dit kan uitlê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, wanneer iemand in tale praat, dan moet hy ook bid dat hy sal kan sê wat dit beteken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat dan so ’n spesiale taal van die Gees gekry het om te praat, moet God vra om hom ook te help om te verstaan wat hy besig is om te sê. Ek het al baie ervaring daarvan.