1 Corinthians 14:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is so baie soorte stemme in die wêreld, en nie een van hulle is sonder betekenis nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is wie weet hoeveel soorte tale in die wêreld en hulle maak almal van klanke gebruik.
Afrikaans 1933/1953 Daar is wie weet hoeveel soorte tale in die wêreld, en geeneen daarvan is sonder klank nie.
Afrikaans 1983 Daar is wie weet hoeveel soorte tale in die wêreld, en nie een is sonder betekenis nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar mag hoeveel verskillende tale in die wêreld wees, en tog is nie een sonder klank nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is baie tale in die wêreld. En elke taal het mense wat die woorde verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek weet dat daar honderde verskillende tale in die wêreld gepraat word. Elkeen van hierdie tale het ook sin as ’n mens dit net kan verstaan.