1 Corinthians 13:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ons ken ten dele, en ons profeteer ten dele.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons ken maar net ten dele en ons profeteer maar net ten dele.
Afrikaans 1933/1953 Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele.
Afrikaans 1983 Want ons ken maar gedeeltelik, en ons profeteer maar gedeeltelik,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ons ken gedeeltelik, en ons profeteer gedeeltelik,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want ons weet net 'n bietjie, en ons bring net 'n bietjie van God se boodskap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons weet in elk geval nou nie alles nie en wat ons vir julle van God se wil vertel, is ook nie alles wat daar is om te weet nie.