1 Corinthians 13:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verdra alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
Afrikaans (NLV) 2011 Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles.
Afrikaans 1933/1953 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
Afrikaans 1983 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verduur alles.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy word nooit moedeloos nie, hy hou aan om te glo en te hoop, hy bly geduldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Liefde beskerm waar mense beskerming nodig het; liefde glo altyd die beste van ander mense en verwag dit ook van hulle. Liefde ken ook g’n einde nie.