1 Corinthians 13:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) is nie bly oor ongeregtigheid nie, maar is bly in die waarheid;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier.
Afrikaans 1933/1953 is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
Afrikaans 1983 Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) is nie bly oor onreg nie, maar is saam bly oor die waarheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) hy is nie bly wanneer mense verkeerde dinge doen aan ander mense nie, hy is baie bly wanneer mense die waarheid praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar liefde het ook grense: liefde kan nooit kant kies vir dinge wat verkeerd is nie. Net so sal liefde altyd net bly wees oor dit wat regtig gebeur soos God dit bedoel het.