1 Corinthians 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar wanneer dit wat volmaak is, gekom het, dan sal dit wat ten dele is, tot niet gemaak word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die volmaakte egter gekom het, sal al die onvolmaakte uitgedien wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. |
| Afrikaans 1983 | maar wanneer die volledige kom, sal wat gedeeltelik is, uitgedien wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar wanneer die volmaakte gekom het, sal wat gedeeltelik is, ophou bestaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar eendag, wanneer alles is soos God dit wil hê, dan sal die dinge wat ons nou ken en het, nie meer nodig wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal ’n tyd kom wanneer alles volmaak sal wees soos God dit bedoel het. Dan sal die dinge wat God net ’n tydjie wou gebruik het, nie meer nodig wees nie. Dit is eintlik maar so met ’n mens ook. |