1 Corinthians 12:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan 'n ander geloof deur dieselfde Gees; aan 'n ander die gawes van genesing deur dieselfde Gees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan iemand anders gee hierdie selfde Gees ’n heel besondere geloof, aan nog een gee Hy gawes van genesing, |
| Afrikaans 1933/1953 | aan 'n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan 'n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees; |
| Afrikaans 1983 | aan die een geloof deur dieselfde Gees, aan 'n ander genadegawes van gesondmaking deur die één Gees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aan een geloof deur dieselfde Gees, aan 'n ander gawes van genesing deur die één Gees; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dieselfde Gees gee vir 'n ander persoon die genadegawe om sterk in God te glo. Dieselfde Gees gee vir 'n ander persoon die genadegawe om mense gesond te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan is daar mense wat in moeilike omstandighede, as ander begin twyfel, steeds eenvoudig blindelings op die Here kan vertrou. Daar is ook sommige deur wie die Gees mense gesond kan maak. |