1 Corinthians 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want aan een word deur die Gees die woord van wysheid gegee; aan 'n ander die woord van kennis deur dieselfde Gees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die een gee die Gees die bekwaamheid om goddelike wysheid te verkondig, aan ’n ander gee Hy die gawe van spesiale kennis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want aan die een word deur die Gees 'n woord van wysheid gegee, en aan die ander 'n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; |
| Afrikaans 1983 | Aan die een word deur die Gees die gawe gegee om 'n woord van wysheid te praat, aan 'n ander 'n woord van kennis deur dieselfde Gees; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan een word 'n woord van wysheid deur die Gees gegee, aan 'n ander 'n woord van kennis deur dieselfde Gees; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Gees gee vir die een persoon die genadegawe om altyd te weet wat die regte ding is om te sê. Dieselfde Gees gee vir 'n ander persoon die genadegawe om mooi te kan verduidelik wat God wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Party mense kan vir ’n mens goeie raad gee oor hoe om te leef. Ander kan weer goeie onderwysers vir die Here wees. |