1 Corinthians 12:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar is 'n verskeidenheid van werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal werk.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is talle aktiwiteite in die gemeente, maar dit is dieselfde God wat al hierdie dinge kragtig in ons almal aktiveer.
Afrikaans 1933/1953 en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk.
Afrikaans 1983 daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite, maar dit is dieselfde God wat al hierdie dinge in almal bewerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En daar is verskillende wonderwerke, maar dit is dieselfde God wat mense help om al hierdie dinge te kan doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar gebeur ook baie spesiale dinge met ons as Christene. Dit is dieselfde God wat al hierdie dinge in ons doen.