1 Corinthians 12:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is verskille van bestuur, maar dieselfde Here. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En daar is ’n hele verskeidenheid bedienings, maar ons dien dieselfde Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here; |
| Afrikaans 1983 | daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en daar is 'n verskeidenheid dienste, maar dit is dieselfde Here; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En daar is verskillende maniere om die Here te dien in die gemeente, maar dit is dieselfde Here wat sê hoe ons dit moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al hierdie gawes kom van een en dieselfde Gees. Daar is ook baie dinge wat aan Christene gegee word om spesiaal te doen, maar dieselfde Here staan agter al hierdie verskillende dinge. |