1 Corinthians 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou is daar 'n verskeidenheid van gawes, maar dieselfde Gees.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is ’n hele verskeidenheid geestelike gawes, en tog kom hulle van dieselfde Gees.
Afrikaans 1933/1953 Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees;
Afrikaans 1983 Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is 'n verskeidenheid genadegawes, maar dit is dieselfde Gees;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is verskillende genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is natuurlik baie verskillende gawes wat ons as Christene kan kry, maar dit beteken nie dat daar ’n gees vir elke gawe is nie.