1 Corinthians 12:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar begeer ernstig die beste gawes, en tog wys Ek julle 'n voortrefliker weg.
Afrikaans (NLV) 2011 In alle geval — konsentreer op die nuttigste gawes. Maar laat ek julle nou eers vertel waar die eintlike geheim lê.
Afrikaans 1933/1953 Maar beywer julle met die oog op die beste gawes; en ek wys julle 'n nog uitnemender weg.
Afrikaans 1983 Lê julle toe op die beste genadegawes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle lê julle toe op die belangriker genadegawes, maar ek wys julle die heel beste weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle moet bid en hard werk om daardie genadegawes te kry wat vir die gemeente die meeste kan help. En dan wys ek vir julle wat die beste ding is om te doen, die beste pad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Doen moeite met die gawes wat vir jou situasie die beste is. Maar nou wil ek vir julle van iets vertel wat vir elkeen van julle altyd die beste is.