1 Corinthians 12:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het jy al die gawes van genesing? praat almal in tale? interpreteer almal? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het nie almal gawes van genesing nie. Ons kan nie almal in tale praat nie. Ons kan nie almal tale uitlê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Het almal genadegawes van gesondmaking, spreek almal in tale, kan almal dit uitlê? |
| Afrikaans 1983 | Het almal die genadegawes om mense gesond te maak? Of gebruik almal miskien ongewone tale of klanke en kan almal dit uitlê? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het almal miskien gawes van genesing? Spreek almal dalk in tale? Kan almal dit dalk uitlê? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal het nie die genadegawe om ander mense gesond te maak nie. Almal praat nie in tale nie. Almal kan nie tolk wat die mense sê wat in tale praat nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele gemeente kan mos nie net uit ’n klomp mense bestaan wat net kragtige dinge kan doen en mense gesond kan maak nie. Net so kan almal nie in “spesiale tale” praat of verduidelik wat met die “tale” gesê word nie. Wie gaan dan al die ander dinge doen wat in en deur die gemeente gedoen moet word? Daarom het verskillende lede van die gemeente verskillende dinge van die Here ontvang om te doen. |