1 Corinthians 12:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is almal apostels? is almal profete? is almal onderwysers? is almal werkers van wonderwerke?
Afrikaans (NLV) 2011 Ons is mos nie almal apostels nie. Ons is nie almal profete nie. Ons het nie almal die gawe om onderrig te gee nie. Ons het nie almal die vermoë om wonders te verrig nie.
Afrikaans 1933/1953 Almal is tog nie apostels nie, almal is tog nie profete nie, almal is tog nie leraars nie, almal is tog nie kragte nie?
Afrikaans 1983 Is almal miskien apostels? Is almal profete? Is almal leraars? Kan almal miskien wonders doen?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Is almal dan apostels? Is almal dan profete, of almal leraars? Het almal miskien kragtige vermoëns?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal is nie apostels nie. Almal is nie profete nie. Almal kan nie vir ander mense leer nie. Almal kan nie wonderwerke doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal kan mos nie preek of die ander gemeentelede leer nie. Wie is dan oor om te luister?