1 Corinthians 12:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou is julle die liggaam van Christus, en lede in die besonder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle is Christus se liggaam en elkeen van julle is ’n noodsaaklike liggaamsdeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik. |
| Afrikaans 1983 | Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle is die liggaam van •Christus, en elkeen individueel 'n ledemaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle is almal saam die liggaam van Christus, en julle is ook elkeen 'n deel van hierdie liggaam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom ons kyk wat ons hieruit oor julle as gemeente kan leer. Julle as Christene is saam die liggaam van Christus. Elkeen van julle is ’n lid van hierdie liggaam. |