1 Corinthians 12:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as een lid ly, ly al die lede saam; of een lid geëer word, al die lede juig daarmee.
Afrikaans (NLV) 2011 As een ledemaat swaarkry, kry al die ledemate saam swaar, en as een ledemaat vereer word, juig al die lede saam.
Afrikaans 1933/1953 En as een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.
Afrikaans 1983 As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As een ledemaat ly, ly al die ledemate saam; as een ledemaat vereer word, is al die ledemate saam bly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer een deel swaarkry, dan kry al die dele saam swaar. En wanneer die mense een deel prys, dan is al die dele saam bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As een deel van die liggaam seerkry, voel die hele liggaam die pyn, en as een deel van die liggaam geprys word, voel die hele liggaam bly.