1 Corinthians 12:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nee, veel meer is daardie lede van die liggaam nodig wat swakker lyk: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om die waarheid te sê, juis daardie liggaamsdele wat vir ons onbelangrik lyk, is des te meer noodsaaklik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar veel eerder is die lede van die liggaam noodsaaklik wat die swakste lyk; |
| Afrikaans 1983 | Inteendeel, die lede van die liggaam wat as die swakste voorkom, is juis noodsaaklik, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Inteendeel, die oënskynlik swakker liggaamsdele is baie meer noodsaaklik; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, party dele van die liggaam lyk miskien vir ons swakker as ander dele, maar die liggaam het hulle baie nodig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om die waarheid te sê, daar is dele van die liggaam waaraan ’n mens nie eens baie dink nie, maar waarsonder die liggaam glad nie kan klaarkom nie. |