1 Corinthians 12:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nou is hulle baie lede, maar tog net een liggaam.
Afrikaans (NLV) 2011 Ja, daar is baie lede, maar net een liggaam.
Afrikaans 1933/1953 Maar nou is daar wel baie lede, maar net een liggaam.
Afrikaans 1983 Nou is daar wel baie lede maar net een liggaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar nou is daar wel baie ledemate, maar net een liggaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou is daar baie dele, maar daar is net een liggaam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natuurlik is dit nie so nie, daar is baie dele wat saam die een liggaam uitmaak.