1 Corinthians 12:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hulle almal een lid was, waar was die liggaam? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As alles net een ledemaat was, dan sou daar mos geen liggaam kon wees nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | As almal een lid was, waar sou die liggaam wees? |
| Afrikaans 1983 | As almal saam net een lid was, hoe sou daar 'n liggaam kon wees? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As alles een ledemaat was, waar sou die liggaam wees? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As die hele liggaam net een deel was, dan was daar nie 'n liggaam nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die hele liggaam net uit een orgaan bestaan het, hoe sou die liggaam dan nie gelyk het nie! |