1 Corinthians 12:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nou het God elkeen van hulle lede in die liggaam geplaas soos dit Hom goedgekeur het.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nou het God dit so beskik dat daar verskillende ledemate sal wees en dat elkeen van hulle sy eie plek in die liggaam sal hê, soos Hy dit goedvind.
Afrikaans 1933/1953 Maar nou het God elkeen van die lede in die liggaam gestel soos Hy gewil het.
Afrikaans 1983 Maar nou het God die lede, elkeen van hulle afsonderlik, in die liggaam gevoeg soos Hy dit wou hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar nou het God die ledemate, elke enkele een van hulle, in die liggaam geplaas volgens sy besluit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou het God vir die liggaam verskillende dele gegee. Hy het elke deel gegee soos Hy wou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nee, God het elkeen van die dele van die liggaam ’n spesiale plek in die liggaam gegee, net soos Hy dit beplan het.