1 Corinthians 12:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die oor sê: Omdat ek nie die oog is nie, behoort ek nie aan die liggaam nie; is dit dan nie van die liggaam nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En as die oor sou sê: “Omdat ek maar net ’n oor is en nie ’n oog nie, is ek nie deel van die liggaam nie,” maak dit hom tog geensins minder deel van die liggaam nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die oor sou sê: Omdat ek nie die oog is nie, behoort ek nie aan die liggaam nie -- behoort hy daarom nie aan die liggaam nie? |
| Afrikaans 1983 | En as die oor sou sê: “Omdat ek nie 'n oog is nie, is ek nie deel van die liggaam nie,” hou hy om dié rede eweneens nie op om deel van die liggaam te wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as die oor sou sê, “Omdat ek nie 'n oog is nie, behoort ek nie aan die liggaam nie,” behoort hy daarom nie aan die liggaam nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die oor sê miskien: “Ek is nie 'n deel van die liggaam nie, want ek is nie die oog nie,” maar dan is die oor nog altyd 'n deel van die liggaam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net so min hou die oor op om deel van die liggaam te wees net omdat dit nie die oog is nie. |