1 Corinthians 12:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar al hierdie dinge werk die een en dieselfde Gees, wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos hy wil. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is een en dieselfde Gees wat al hierdie gawes bewerk en wat aan elkeen uitdeel soos Hy dit goedvind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil. |
| Afrikaans 1983 | Maar al hierdie dinge is die werk van een en dieselfde Gees, wat aan elkeen afsonderlik 'n gawe uitdeel soos Hy wil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een en dieselfde Gees bewerkstellig al hierdie dinge, wat Hy aan elkeen afsonderlik uitdeel volgens sy wil. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is dieselfde Gees wat hierdie verskillende genadegawes vir mense gee. Hy gee vir elke gelowige sy eie genadegawe. En Hy besluit self watter genadegawe Hy vir elkeen wil gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al hierdie dinge kom van een en dieselfde Gees. Hy besluit aan wie Hy wat wil gee en gee dit dan aan daardie persoon. |