1 Corinthians 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En nou, broers en susters, kom ek by julle volgende navraag, naamlik oor die gawes van die Gees. Ek wil hê julle moet hieroor goed ingelig wees sodat julle julle gawes reg sal gebruik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Wat die gawes van die Gees betref, broers, wil ek hê dat julle ingelig moet wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat die gawes van die Gees betref, broers, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vriende, ek wil hê julle moet baie goed verstaan wat die Heilige Gees vir ons gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liewe vriende, nou wil ek met julle praat oor die verskillende maniere waarop die Gees in ons werk. Dit is vir my baie belangrik dat julle dit mooi verstaan. |