1 Corinthians 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die man is ook nie vir die vrou geskape nie; maar die vrou vir die man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man is ook nie ter wille van die vrou geskep nie, maar die vrou ter wille van die man. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die man is ook nie ter wille van die vrou geskape nie, maar die vrou ter wille van die man. |
| Afrikaans 1983 | Die man is ook nie ter wille van die vrou geskep nie, maar die vrou ter wille van die man. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die man is nie ter wille van die vrou geskep nie, maar die vrou ter wille van die man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En God het die vrou gemaak om die man te help, Hy het nie die man gemaak om die vrou te help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man is nie gemaak omdat daar ’n vrou was nie, maar die vrou omdat daar ’n man was. |