1 Corinthians 11:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die man is nie van die vrou nie; maar die vrou van die man.
Afrikaans (NLV) 2011 Die eerste man is immers nie uit die vrou geneem nie, maar die vrou uit die man.
Afrikaans 1933/1953 Want die man is nie uit die vrou nie, maar die vrou uit die man.
Afrikaans 1983 Die man is nie uit die vrou geneem nie, maar die vrou uit die man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die man is nie uit die vrou geneem nie, maar die vrou uit die man;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want God het die man nie uit die vrou gemaak nie, Hy het die vrou uit die man gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wel, God het mos nie die man uit die vrou gemaak nie, maar die vrou uit die man.