1 Corinthians 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elkeen wat bid of profeteer, met sy hoof bedek, onteer sy hoof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke man wat met ’n kopbedekking bid of profeteer, doen Christus oneer aan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elke man wat bid of profeteer met iets op sy hoof, doen sy hoof oneer aan; |
| Afrikaans 1983 | Elke man wat bid of profeteer met iets op sy kop, doen sy hoof, Christus, oneer aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elke man wat met 'n bedekking op sy kop bid of profeteer, doen sy hoof oneer aan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Man wat bid of wat God se boodskap bring, moenie sy hare toemaak nie, want dan eer hy nie vir Christus, sy Hoof, nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As enigiemand met God of oor God praat sonder die nodige respek, respekteer hy ook nie vir Christus nie. |