1 Corinthians 11:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, my broeders, as julle bymekaarkom om te eet, vertoef vir mekaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom, my broers en susters, as julle vir die maaltyd van die Here bymekaarkom, wag vir mekaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, my broeders, as julle saamkom om te eet, wag vir mekaar; |
| Afrikaans 1983 | Daarom, my broers, as julle saamkom om die nagmaal te vier, wag vir mekaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, my broers, wag vir mekaar wanneer julle saamkom om te eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vriende, daarom moet julle vir mekaar wag wanneer julle bymekaarkom om die nagmaal te vier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liewe vriende, nou sal julle goed verstaan waarom ek julle vra om maar te wag tot almal daar is voor julle die nagmaal eet. |