1 Corinthians 11:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as ons onsself sou oordeel, sou ons nie geoordeel word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As ons onsself egter vooraf ondersoek, sal ons nie onder God se oordeel kom nie.
Afrikaans 1933/1953 Want as ons onsself beoordeel het, sou ons nie geoordeel word nie.
Afrikaans 1983 As ons onsself vooraf reg ondersoek het, sou ons nie onder die oordeel gekom het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Indien ons onsself deeglik sou beoordeel, sou ons nie geoordeel word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons moet eers vir onsself ernstig vra of ons verstaan wat die nagmaal beteken en of ons reg lewe. As julle dit gedoen het, dan het die Here julle nie gestraf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees dus liewer strenger met julleself en maak mooi seker dat julle die nagmaal eet soos die Here dit bedoel het.