1 Corinthians 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom is baie swakkes en siekes onder julle, en baie slaap.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is waarom daar baie swakkes en siekes onder julle is, en heelwat onder julle reeds oorlede is.
Afrikaans 1933/1953 Daarom is daar onder julle baie swakkes en sieklikes, en 'n aantal het ontslaap.
Afrikaans 1983 Daarom is daar baie swakkes en sieklikes onder julle en sterf daar baie van julle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom is daar onder julle baie swakkes en siekes, en 'n hele paar het reeds ontslaap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom is daar baie van julle wat swak en siek is, en daarom het baie mense ook gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wil julle ’n bewys hiervoor hê? Kyk net hoeveel van julle het nie meer behoorlik krag om uit die bed op te staan nie en ly aan allerhande siektes. Party is selfs al dood.